Sixty-nine pollen spectra from three sites with alluvial and swamp deposits and 12 spectra representing the modern vegetation in the eastern Orange Free State and Drakensberg areas, provide evidence about the Late Quaternary environmental history of Clarens. Factor analysis is used to compare pollen data between sites. Stepwise changes in the vegetation at Clarens are indicated, relating to changes in climatic variables during the Late Pleistocene and Holocene. The earliest palaeo-environmental indications recorded immediately north of Clarens are of humid grassland with strong fynbos and swampy conditions ca. 23 000 years BP, followed by progressively cooler, drier conditions ca. 22 600 to 19 000 years BP. Grass in the vegetation became more prominent between ca. 18 000 and 17 000 years BP. Shrubby grassland with some fynbos elements occurred in the Little Caledon Basin ca. 13 000 years BP, under slightly warmer conditions which were relatively moist, probably also during winters. Podocarpus forests developed in distant mountain ravines but together with fynbos elements, declined before 10 700 years BP, possibly under the influence of slightly warmer conditions and growing seasonal contrasts. The Holocene record is incomplete, starting apparently with grassland indications for warm conditions, and ending with subhumid, markedly seasonal conditions and local swamp development as found along the Little Caledon River. Nege-en-sestig stuifmeelspektra van alluviale en vleiafsettings van drie plekke en 12 spektra van die moderne plantegroei in die Oos-Vrystaat en die Drakensberggebied, gee bewyse vir die omgewingsgeskiedenis van Clarens. Die stuifmeeldata van die verskillende plekke word vergelyk deur faktoranalise. Die plantegroei by Clarens het stapsgewys verander onder die invloed van wisselings in klimaat gedurende die Laat Pleistoseen en Holoseen. Die vroegste paleo-omgewingsaanwysings, afkomstig van net noord van Clarens, is van vogtige grasveld met fynbos en moerastoestande, ca. 23 000 jaar voor hede, gevolg deur progressief koeler, droër toestande, ca. 22 600 tot 19 000 jaar voor hede. Gras in die vegetasie was meer prominent tussen ca. 18 000 en 17 000 jaar voor hede. Bossie-ryke grasveld met fynbos onder effens warmer toestande, wat relatief vogtig was, ook gedurende winters, het teen ca. 13 000 jaar voor hede in die Klein Caledon-Vallei voorgekom. Podocarpus-woude het in afgeleë klowe ontwikkel maar het saam met fynbos elemente begin kwyn voor 10 700 jaar voor hede, moontlik as gevolg van effens warmer toestande en groeiende seisoenale kontraste. Die Holoseen-rekord is onvolledig, maar begin waarskynlik met grasveld en toon indikasies vir warm toestande; dit eindig met half-vogtige, sterk seisoenale toestande en lokale moerasvorming soos dié langs die Klein Caledon-Rivier.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Louis Scott (1989) studied this question.
Synapse has enriched 5 related papers. Consider them for comparative context: