The socio-economic value of Cymbopogon validus (Tamboekie) in Mkambati Game Reserve was investigated. The total supply of grass within the Reserve was estimated and the possible effects of different management actions on this supply considered. Actual and potential demand (by neighbouring rural populations) was determined through a survey (involving formal questionnaires and informal interviews) of local harvesters. Demand was balanced against supply and an attempt made to express the value of the remaining grass in terms of potential revenue for the Reserve. Results indicated that local people are very dependent on the Reserve for thatching grass. The present demand is some 14 000 bundles p.a., representing approximately 18% of the supply. Calculation of potential demand indicated that most of the grass presently available may be required in the future. Until such time, considerable income could be derived from harvesting and selling excess grass. Management recommendations which will ensure a continued supply of grass to local homestead builders are considered. ’n Ondersoek in verband met die sosio-ekonomiese waarde van Cymbopogon validus (Tamboekie) in Mkambati Natuurreservaat is ingestel. Die totale beskikbaarheid van gras binne die reservaat is gemeet en die moontlike uitslae van verskillende beheermetodes op hierdie beskikbaarheid is oorweeg. Ware en potensiële aanvraag (deur plaaslike landelike bevolking) is gemeet deur middel van beide die voltooiing van formele vraelyste asook informele onderhoude met plaaslike grassnyers. Die verskil tussen aanvraag vir gras en die beskikbaarheid daarvan is gemeet, en die geldelike waarde van die oorblywende gras in die reservaat as ’n moontlike bron van inkomste is bereken. Die navorsingresultate dui aan dat die plaaslike inwoners baie afhanklik van die reservaat is vir die beskikbaarheid van dekgras. Huidige aanvraag is ongeveer 14 000 bondels per jaar, wat omtrent 18% van die beskikbare hoeveelheid is. ’n Skatting van potensiële aanvraag dui daarop dat die meeste van die huidig beskikbare gras in die toekoms benodig sal word. In die tussentyd kan die oes en verkoop van oortollige gras ’n aansienlike bron van inkomste wees. Aanbevole beheermetodes, wat ’n voortgesette voorraad gras vir plaaslike huisbouers sal verseker, word oorweeg.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Sheona Shackleton (1990) studied this question.
Synapse has enriched 5 related papers. Consider them for comparative context: