verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat berging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol verbeter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betreffende die berging van mielies, verbeteringe aan die populre nqolobane, die gebruik van meer doeltreffende plaagdoders en ook dat boere geld bymekaar sit om metaal tenks aan te skaf vir beter gesamentlike berging van mielies.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Thamaga-Chitja et al. (2010) studied this question.
Synapse has enriched one closely related paper. Consider it for comparative context: