The first survey was carried out simultaneously with a study of the natural vegetation of the Cape of Good Hope Nature Reserve. Sampling methods are described and the physiography and history of the reserve are outlined. Distributions and densities of five major invasive species are described and discussed with the aid of tables, maps and a graph. Invasive species were found within a radius of 183 m of 92% of the sample plots. The most widespread invader was Acacia cyclops , followed by A. saligna, Pinus pinaster, A. longifolia and Eucalyptus spp., in that order of frequency. It is concluded that the whole reserve might become overgrown with these invader species if spread remains unchecked. Die eerste opname is gelyktydig met ’n studie van die natuurlike plantegroei van die Kaap die Goeie Hoop Natuurreservaat gemaak. Monsterneming word beskryf en die fisiografie en geskiedenis van die reservaat word geskets. Die verspreiding en digthede van die vyf hoofindringerspesies word beskryf en bespreek met behulp van tabelle, kaarte en ’n grafiek. Indringerspesies is binne ’n 183 m radius van 92% van die monsterpersele gevind. Die wydverspreidste indringer was Acacia cyclops , gevolg deur A. saligna, Pinus pinaster ; A. longifolia en Eucalyptus spp., in daardie volgorde van frekwensie. ’n Sterk moontlikheid bestaan dat die hele natuurreservaat met hierdie indringers toegegroei mag word, indien verspreiding nie beperk word nie.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Taylor et al. (1985) studied this question.
Synapse has enriched one closely related paper. Consider it for comparative context: