Answers are grounded in this paper and cite their sources.
AbstractThe combined fish collection databases of the Albany Museum and the J.L.B. Smith Institute of Ichthyology are used to identify hotspots of endemism and threatened fish distributions in South Africa. Hotspots of fish species richness occur in the north-eastern lowveld sectors of South Africa and along the ecotone between the tropical/ subtropical and temperate faunal zones. Hotspots of endemic fish richness occur within both the tropical and temperate faunal regions, notably in the Olifants River system, Western Cape and in areas of high relief such as the Cape Fold Mountains, the Amatola-Wrnterberg (Eastern Cape), and the Drakensberg Escarpment {Kwazulu/ Natal-Eastern Transvaal). Threatened taxa are concentrated in the hotspots of endemic species richness which coincide largely with areas of major river conservation concern. There is limited scope for fish conservation within the ambit of formal (or informal) declared reserves, and the survival of the fauna depends on the success of river catchment conservation management. The value of museum collections in identifying areas of conservation concern for freshwater fishes is emphasized, and highlights the importance of well-preserved voucher specimens for biodiversity conservation.Die gekombineerde visversamelingsdatabasisse van die Albany Museum en die J.L.B. Smith-lnstituut vir Viskunde is gebruik om brandpunte van endemisme en die verspreidings van bedreigde vissoorte in Suid-Afrika te identifiseer. Brandpunte van visspesierykheid kom voor in die noord-oostellke laeveldstreek van Suid-Afrika asook in die ekosone tussen die tropiese/subtropiese en gematigde streke. Brandpunte van inheemse vis-soortverspreiding kom voor in beide die tropiese en gematigde streke, veral in die Olifantsrivierstelsel (Weskaap) en in hooggeleé streke soos die Kaapse Plooiberge, die Amatola-Winterberge (Ooskaap), en die Drakensberg (Kwazulu/Natal-Oos Transvaal). Bedreigde spesies is hoofsaaklik gekonsentreer in die gebiede van endemiese vísrykheid wat grootliks ooreenkom met die belangrikste rivierbewaringsgebiede. Daar is beperkte ruimte vir visbewaring binne die fórmele (of infórmele) verklaarde natuurreservate, en die oorlewing van die vislewe hang af van die suksesvolle bestuur van die rivieropvanggebiede. Die waarde van museumversamelings om bewaringsgebiede vir varswatervisse te identifiseer word hierdeur beklemtoon, asook die belan-grikheid van goed gepreserveerde bewyseksemplare vir die bewaring van die biodiversiteit.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Skelton et al. (1995) studied this question.
Synapse has enriched 10 related papers. Consider them for comparative context: