Answers are grounded in this paper and cite their sources.
Results are presented of nitrogen input via bulk precipitation over a two-year period, to coastal fynbos vegetation occurring on soils of low nutrient status. The annual precipitation recorded during the study periods of 1980 – 81 and 1981 – 82 was 381 mm and 466 mm respectively which was below the 40-year mean of 577 mm recorded for the area. Total nitrogen input during 1980 – 81 was 1,99 kg N ha− 1 y− 1. Of this 1,12 kg N ha− 1 y− 1 was inorganic nitrogen in the form of NO3-N and NH4-N. Inorganic N input occurred predominantly in the winter rainfall months of June to August. Inorganic N input during 1981 – 82 was 1,79 kg N ha− 1 y− 1 with an NH4-N to NO3-N quotient of 1. Logarithmic relationships exist between NO3-N and NH4-N concentrations in bulk precipitation and the volume of precipitation collected at weekly intervals. Bulk precipitation collectors at 1,5 m and 4 m were not suitable to determine the infuence of local recycling of dust aerosols. It is probable that although atmospheric N deposition may contribute a portion of the extra-system N, it alone is not sufficient to replenish N lost by coastal fynbos ecosystems as a result of recurrent short interval fires. Rather the low input of nitrogen to the Pella site reported gives an indication of the levels of N deposition to be expected in the fynbos region where N is derived mainly from oceanic sources and few anthropogenic activities influence precipitation composition. Resultate van stikstoftoevoer deur massa-neerslag oor ’n twee-jaar-tydperk aan kus-fynbos wat voorkom in grond arm aan voedingstowwe, word aangebied. Die jaarlikse neerslag aangeteken gedurende die studie-periodes van 1980 – 81 en 1981 – 82 was 381 mm en 466 mm onderskeidelik en minder as die gemiddelde 577 mm vir die area oor 40 jaar. Die totale stikstoftoevoer gedurende 1980 – 81 was 1,99 kg N ha− 1 j− 1. Hiervan was 1,12 kg N ha− 1 j− 1 organiese stikstof in die vorm van NO3-N en NH4-N. Anorganiese N-toevoer het hoofsaaklik gedurende die nat maande van Junie – Augustus plaasgevind. Anorganiese N-toevoer gedurende 1981 – 82 was 1,79 kg N ha− 1 j− 1 met ’n NH4-N tot NO3-N-kwosiënt van 1. Logaritmiese verhoudings bestaan tussen NO3-N- en NH4-N-konsentrasies in massa-neerslag en die volume van neerslag wat met weeklikse tussenposes versamel is. Massaneerslag-versamelaars by 1,5 m en 4 m was nie geskik om die invloed van plaaslike hergebruik van stof-aerosols te bepaal nie. Alhoewel atmosferiese N-neerslag mag bydra tot die buite-sistemiese N, is dit by sigself onvoldoende om die N wat uit kusfynbos-ekosisteme verlore raak deur die gedurige korttermyn-voorkomste van brande, te vervang. Die redelik lae toevoeging van stikstof in die Pella-gebied gee ’n aanduiding van die stikstofvlakke wat verwag kan word in die fynbos-gebiede waar N hoofsaaklik van oseaan-bronne afhanklik is en min antropogeniese bedrywighede die samestelling van die neerslag beïnvloed.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Stock et al. (1986) studied this question.
Synapse has enriched 10 related papers. Consider them for comparative context: