Giles, Bourhis & Taylor se Subjective Vitality Questionnaire is aan Engels-, Gujerati-, Hindi- en Tamil-spre-kers gegee om subjektiewe beoordelings van die lewenskragtigheid van laasgenoemde drie tale te verkry. Die volgende verskille tussen die drie taalgroepe is gevind: Gujerati-sprekers is beoordeel as 'n eksklusiewe minderheid met hoë ekonomiese en sosio-historiese status; Hindi se lewenskragtigheid het berus op sterk institusionele steun en hoë taal- en sosiale status; terwyl Tamil se sterkte hoofsaaklik in hul groot getalle geleë was.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Louw et al. (1990) studied this question.
Synapse has enriched 3 closely related papers on similar clinical questions. Consider them for comparative context: