Answers are grounded in this paper and cite their sources.
Die moontlike interaksie tussen vaar en vier ekologiese streke waarin Bonsmara in Suid-Afrika hoofsaaklik voorkom is ondersoek. Geboorte en speenrekords 43 628 geregistreerde kalwers wat gebore is tussen 1976 en 1997 in 18 kuddes was beskikbaar. Beperkte maksimum aanneemlikheid (REML) prosedures gebruik in die ontleding. Genetiese korrelasies en verwagte genetiese vordering gevolg van seleksie is beraam deur dieselfde eienskap (bv speenmassa) verskillende eienskappe in elk van die vier streke te beskou. Die resultate toon vir genetiese evaluasie die drie bosveldstreke as een omgewing beskou kan . Dit sal egter beter wees om die hoeveldstreek as 'n aparte omgewing te hanteer. seleksie van bulle wat op die Hoeveld geteel is met die doel om genetiese in die Bosveld te bewerkstellig behoort minder effektief wees as die van bulle wat enige plek in die Bosveld geteel is en andersom. Die bevestig ook weereens dat vaar x kontemporere groep (HYS) interaksie belangriker is as die interaksie tussen vaar en enige vasgestelde streek.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Nephawe et al. (2009) studied this question.
Synapse has enriched 10 related papers. Consider them for comparative context: