Answers are grounded in this paper and cite their sources.
approach 40 Attributes used by young consumers when assessing a fashion product: a conjoint analysis approach Frikkie Herbst and Christiaan Burger OPSOMMING Voorkeurkeuse-ontleding ("Conjoint analysis") as 'n navorsingstegniek word baie populêr onder akademici en praktisyns.Hierdie navorsingstegniek word aangewend om verbruikers se voorkeure rakende produkte met multi attribute te bepaal.Die doel van hierdie studie was om deur middel van 'n voorkeurkeuse-ontleding die dimensies te bepaal wat jong verbruikers gebruik ten einde 'n modeproduk te evalueer.Hipoteses is ontwikkel en betekenisvolle resultate is verkry ten opsigte van produkattribute.'n Hoofbevinding is dat jong verbruikers handelsmerk as die mees belangrike attribuut tydens die aankoop van 'n denim jean beskou.Die resultate en hoofbevindinge wat uit hierdie studie na vore kom is baie belangrik vir plaaslike bemarkers van modeprodukte indien hul bemarkingstrategieë wil ontwikkel wat gerig is op dié teikenmark.
No takes yet. Share an insight, caveat, or question.
Herbst et al. (2010) studied this question.
Synapse has enriched 10 related papers. Consider them for comparative context: